11/21/2009 8:54:21 PM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: UITKOMS
Boodskap: Here U ken my hart en my omstandighede, ek bid verm?re dat U uitkoms vir my en my gesin sal gee vir die finansi? verknorsing wat ons, ons tans in bevind en dat ek nadat ek volgende week by die werk gaan klaar maak waar my kontrak eindig dat daar iets anders vir my sal oop gaan soos U weet kan ek nie bekostig om by die huis te sit nie. Ek vertrou absoluut totaal op U.
Gepos op: 06/11/2009 10:37
Gepos deur: cecilia
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising