11/21/2009 8:54:06 PM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Petri
Boodskap: HERE DANKIE DAT U ONS SO GEMAAK HET. MA'S WAT NOOIT OPHOU BID VIR HULLE KINDERS NIE, WAT OOK VIR ANDER MENSE SE KINDERS BID OMDAT ONS WEET DAT ONS VEG IN U NAAM TEEN SO BAIE BOOSHEID IN DIE WERELD WAT ONS FOKUS WIL WEGNEEM VAN U AF. HERE HELP VIR PETRI WAAR SY NOU EKSAMEN SKRYF OM HELDERHEID VAN VERSTAND TE HE EN HAAR TAAK MET VREUGDE KLAAR TE MAAK DAAR IN DIE EKSAMENLOKAAL. IN JESUS SE NAAM AMEN
Gepos op: 06/11/2009 10:58
Gepos deur: koti
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising