11/21/2009 5:25:33 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Vas
Boodskap: Desire-Net ietsie korts... Daar is so baie maniere en vir baie dinge waaroor hy kan vas. As jy God vertrou vir iets of net jou dankbaarheid aan hom te betoon kan jy vas. Vas is om die vlees onderhewig te maak aan die geestelike. Jy neem weg die dinge waarvoor jy so lief is. Dus as jy iets in die geestelike atmosfeer wil bereik God meer wil hoor. Dus verskillend vir elkeen. Jy kan gereeld vas 'n spesifieke dag in die week of spesifieke tyd in die maand. Ek vas spesifiek vandag omdat ons more uitgaan om siele te red. Dus soos 'n offering aan God vir 'n deurbraak. Daar is ook verskillende maniere hoe mens kan vas. Vra die Heilige Gees om jou te lei: Daars die Bv.Daniel vas: net vrugte eet, Jy kan net vas met water, jy kan ook een maaltyd skip, jy kan vas vir 'n dag, week, 21 dae. Die Heilige Gees moet jou lei. Daar is ook leiding in die Bybel hoe ons moet vas. Bv. Ester toe sy haar volk gevra het om saam met haar te vas. Nehemiah9:1, Ester4:3, Isaiah58:6, Matthew6:16. Daar is vele meer. Hoop dit gee 'n liggie! Groete Rosetta
Gepos op: 06/11/2009 12:01
Gepos deur: Rosetta
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising