11/21/2009 5:24:24 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Petri
Boodskap: BAIE BAIE DANKI vi ALMAL wat vi Petri deur ha WTW eksamen vraestel gedra en gebid het! Sy s?sy het lekker geskryf en sy GLO sy sal die vak slaag!! Mag die Here julle almal se?waar julle ookal gaan! En wees almal Jesus kinders dat ons vir die w?ld kan wys - HY IS ONS KONING en VERLOSSER!! HALLELUJA - AMEN CHRISTUS GROETE Ina
Gepos op: 06/11/2009 12:14
Gepos deur: Ina
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising