11/21/2009 5:38:44 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Bid
Boodskap: Dierbare Vader van Genade en ons Hemelse Vader in Jesus Christus will U asseblief in hierdie dag vir Ronell 'n Vader van naby wees en in al haar behoeftes voorsien wat sy nodig mag h? Ons weet dat U ons gebede SAL verhoor, want U is 'n getroue en reverdige God en U belowe ons in U Woord dat U ons we?elyk sal maak, maar dan moet ons onvoorwaardelik aan U glo en U naam uitdra! Vader hou haar in U holte van U hand! Om Jesus Christus ontwil alleen. Amen
Gepos op: 06/11/2009 12:26
Gepos deur: Ina
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising