 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
emosionele stryd van dogter |
| Boodskap: |
my dogter gaan weer tans deur 'n slegte emosionele-stadium. sy het 'n slegte 2009 agter die rug,het goed gegaan met haar tot haar vriendin maandag oorlede is. sy weer tans in "die diep swart-gat"!! voel asof my kind na die afgelope 6 jr nie weer die die mooi + die positief in die lewe ervaar!! |
| Gepos op: |
06/11/2009 13:02 |
| Gepos deur: |
susan |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|