 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Ronell |
| Boodskap: |
Heer, hierdie mens kom na U toe, met 'n swaar gemoed, U weet wat is fout. Here - niemand anders kan genees soos U nie, niemand anders kan troos soos U nie. Gee haar die kalmte in haar wese om te weet U is aan die werk in haar lewe. Gee haar rustigheid en vrede oor wat ookal aan haar kou. Dankie Heer dat sy na U kan draai, met soveel ander van ons. In Jesus naam. Amen |
| Gepos op: |
06/11/2009 13:07 |
| Gepos deur: |
Leila |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|