 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Gebed |
| Boodskap: |
Liewe Heer, in n oogwink het die jaar by ons verby gevlieg en wil ons net n oomblik stil raak voor U om dankie te se vir soveel genade wat ons ontvang het. Here ek bring vandag elkeen in die gebedskamer na U toe om hulle te help. Vader dra tog hulle laste vir hulle, seen hulle gesondheid hulle kinders en familie. Ons is so afhanklik van U groot genade. Dankie Here dat ons alles by U voete kan kom neerle en weet U is n God van liefde. U ken die hartseer, die finansiele probleme, die storms in elke huwelik, die werkloosheid, Here wat is daar waarvan U nie weet nie. Ons loof U Here, want ons weet daar is seening vir almal oppad wat hulle vertroue in U stel. Amen en amen. |
| Gepos op: |
06/11/2009 13:32 |
| Gepos deur: |
Lititia |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|