11/21/2009 8:53:32 PM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: vas
Boodskap: Hi daar.. vas .. Wel in my ervaring is vas 'n manier om jou vlees af te le, en jou Gees wakker te maak oor ietsie wat jou pla.. As jy cravings vir kos kry.. laat dit herhinneringe wees dat jy moet bid.. en wees sterk.. en jy sal verbaas wees hoe die Gees in jou en deur jou sal werk.. Maak tyd vir stilte oomblikke deur jou dag.. Dit is 'n goeie ding as jy iemand het wie saam met jou bid en vas.. 'n steunpilaar.. iemand wie jou bemoedig deur die dag, jy hoef dit nie alleen te doen nie. Dis hoekom Hy ons bless met susters wie ons lief het deur Sy ontasbare, onmeetbare liefde.. Moenie dink dat jy nie kan nie.. His Spirit will lead you God doesn't call the qualified.. He qualifies the called Ek GLO in en kan getuig van die KRAG in gebed.. weet dat Hy luister.. vas is nie 'n manier om SY arm te probeer omdraai nie.. of om seker te maak jy het Sy aandag nie.. Dis nie vir Hom nie, DIS VIR JOU!! AFLE VAN JOU LIGGAAM SODAT JY SY STEM KAN HOOR.. antwoorde op vrae.. rigting in jou lewe.. if you let Him, He will steer the boat in the storms.. IF YOU LET HIM.. and you may find that the place you end up, might not even be the place you planned for. He takes us to exciting places.. more than we ask, hope for, or dream of. He loves you unconditionally ~ wat beteken, die GOD wat ALLES en ALMAL sien, kyk na jou.. en Sy hart quiver wanneer Hy in awe staan en na jou kyk met LIEFDE!! Sy genade is groot en Sy arm is oop.. Vrede vir jou
Gepos op: 06/11/2009 15:33
Gepos deur: Karien
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising