 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Joh 10:10 |
| Boodskap: |
Hi Susan,
Depressie steel ons vreugde en ons lus om te lewe. Joh. 10:10 se duidelik dat die dief kom om te steel, maar dat God gekom het sodat ons lewe kan he, en dit in OORVLOED. Ps 34:19 se "Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses". Ons kom in die Naam van Jesus, ons Verlosser, in opstand teen die vyand, en bestraf hom sodat hy sal wyk van jou dogter. Dan bid ek dat die ware bron van Vrede, haar sal vul en oor haar gedagtes en emosies sal heers. Ek bid vir jou ook, Susan, dat die Here jou sal versterk sodat jy nie moedeloos sal raak nie, en dat jy binnekort jou dogter sal sien terugkom uit die donker gat.
Michell. |
| Gepos op: |
07/11/2009 08:39 |
| Gepos deur: |
Michell |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|