 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Gebed |
| Boodskap: |
Jesus, hoor asb Michell se hulpgeroep, luister na haar smeking en verhoor haar gebed sodat sy en haar man en kind weer as n geesin tuis kan wees. Vader, seen ASB die medikasie en openbaar aan dokters wat die probleem is ten einde hulle instaat te stel om die korrekte medikasie te kan gee. Vader streel U die pyn van die man weg, gee hom die krag om NIE in n depressie te verval nie, skenk hom moed en versterk sy geloof. In Jesus naam. Amen |
| Gepos op: |
07/11/2009 22:06 |
| Gepos deur: |
Theunis |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|